More than 25 years ago, Susan Roos embarked on her own range of jewellery.
The pieces have an inimitably characteristic style.
They are crafted in combinations of 9ct Gold and Sterling Silver.
Some of the pieces are oxidized to achieve an antique look.

Meer as 25 jaar gelede het Susan Roos met haar eie reeks begin.
Haar juwele het 'n kenmerkende styl en word vervaardig in kombinasies van 9ct Goud en Sterling Silwer.
Sommige van die stukke word geoksideer om 'n antieke voorkoms te gee.
Die ringe is groot en bonkig met 'n ouwêreldse gevoel.